Raymond Williams

Raymond Williams
Geboortenaam Raymond Henry Williams
Gebore (1921-08-31)31 Augustus 1921
Llanvihangel Crucorney, Monmouthshire,, Wallis
Oorlede 26 Januarie 1988 (op 66)
Saffron Walden, Essex, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Westerse Marxisme
Alma mater Trinity College, Cambridge
Bekend vir Kulturele materialisme
Beïnvloed deur Karl Marx, Antonio Gramsci, Louis Althusser
Invloed op Terry Eagleton, Edward Said

Raymond Henry Williams (31 Augustus 192126 Januarie 1988) was 'n Walliese Marxistiese teoretikus, akademikus, romanskrywer en kritikus. Hy was 'n invloedryke figuur binne die Nuwe Linkses (New Left) en in die wyer kultuur. Sy geskrifte oor politiek, kultuur, die massamedia en literatuur het 'n beduidende bydrae gelewer tot die Marxistiese kritiek op kultuur en kunste. Sowat 750 000 eksemplare van sy boeke het alleen in Britse uitgawes verkoop en daar is baie vertalings beskikbaar.[1] Sy werk het die grondslag gelê vir die veld van kulturele studies en die kulturele materialistiese benadering.

  1. Williams (1979)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search